# of occurrences |
# of sentences |
Sample sentence |
0 |
57137 |
Jagter trek grootste jagluiperd nóg plat Ongelukke en misdaad eis lewens dié naweek Wanbetaling bedreig werk aan kuspad VERLEDE jaar was Mako Namibië se kampioen onder die hengelklubs. |
1 |
27142 |
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is effens opwaarts aangepas tot 11,684 miljoen ton. |
2 |
11014 |
Gerard Soverall, PricewaterhouseCoopers (PwC) se Gautengse hoof van indirekte belasting, sê maatskappye soos die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) is baie bekommerd oor die uitwerking wat die heffing op hul bedrywighede kan hê. |
3 |
3126 |
Tiaan Bazuin, leo se hoof regsbeampte, en Stanley Shanapinda, die Kommunikasiekommissie se regskonsultant. |
4 |
992 |
Joël Kaapanda, lynreg teen een van die respondente, Swapo, se vroeëre bereidwilligheid om weer stembus toe te gaan, die nege politieke partye op ’n nuuskonferensie versoek om hul posisie ten opsigte van regstappe in heroorweging te neem. |
5 |
338 |
Dit alles, reken hulle, gee ons die gevoel van die wêrelddorp – dat ons leefstyl in Afrika terselfdertyd ook die leefstyl (én kitskos) is in die VSA, Rusland, Brittanje, China en Japan; waar ook al. |
6 |
134 |
Deelnemende kunstenaars is Emo Adams, Altus Theart, Joe Barber en Marion Holm, asook plaaslike akteurs Severius Majiedt, Clement Kloppers, Stephen Nell, Shorty Beukes en Abraham Bakker. |
7 |
72 |
Onmisbare dienste is gelewer deur die Thabazimbi CANSA vrywilligers, SAVF-vrywilligers, Die Kwêvoël, Thaba Stereo, CANSA Rustenburg, laerskool onderwysers juff Herma, Elmarie en Rita, Deo Volente Beddens en Active Life Gym. |
8 |
32 |
Hardus Breedt van Rumara, Grootfontein, Namibië, eerste; Andrew Brink van Brink en seun, Peachdale, Vryburg, tweede en T.I. Thiebaut van Mooiplaas, Sannieshof, derde. |
9 |
13 |
Die tweede deel verskaf inligting en uitvoerstatistiek oor verskillende produkte, met onderafdelings vir vrugte, groente, blomme, graan- en oliesade, marineprodukte, vleis, suiwel en ander landbouprodukte soos tee, sjokolade, eiers en margarien. |